Dit is belangrik om die skryfproses te volg:
1. Beplanning.
2. Konsep.
3. Hersiening.
4. Redigering.
5. Proeflees en aanbieding van die finale konsep.
• Die doel van 'n dramaresensie is om in 'n kort opsomming inligting oor die drama aan die leser te verskaf, en
die leser te interesseer om die drama te lees.
• Die resensie moet inligting oor die karakters (characters), die agtergrond (setting) en die knoop (plot) verskat
• Die geheim is om die leser aan te moedig om self die drama te lees, sonder om te veel informasie weg te
gee.
Maak seker jou resensie voldoen aan al die vereistes en laai dit dan op vir jou onderwyser om na te sien.
Please help!!! I will make brainlyest!!