Kies EEN van die volgende onderwerpe en berei 'n TOESPRAAK van 2 - 3 minute
voor.
ONDERWERPE
1. In hierdie persoon se spore wil ek volg
2. Die beste boek/fliek ooit!
3. Die pad na my hart
4. Ons vernietig ons aarde
5. 'N Gesonde liggaam huisves 'N gesonde gees
6. Ek moet vir Hansie en Grietjie kos gee ...
7. My lewe in 2024 ...