Herskryf die sinne in die LYDENDE VORM. ONTHOU!!! gebruik by dieTEENWOORDIGE TYD - "word" VERLEDE TYD - "is" TOEKOMENDE TYD "sal.... word" Begin met die woorde in HOOFLETTERS. 7. Speurders ondersoek DIE SAAK. 8. Skelms ruil gewoonlik DIE GESTEELDE JUWELE om. 9. Die inbrekers het 'N VENSTER stukkend geslaan. 10. Inbrekers beraam altyd GOEIE PLANNE.​